Re: December races Luge wat's dit... kan jy dit op jou brood smeer??? Ek het self so lanklaas gery dit is nie eers snaaks nie... Na Howteq het ek seker 2 keer by Fair Cape gery! Ek is so gatvol vir daai pad. Sal maar 'n plan moet maak om so 2 keer 'n maand of so by frans hoek toe te gaan... Enige ander pleke dalk???
Gee net 'n sms en ek is da met my luge. Oja Brian is heel amped om saam te ry!
Re: December races Brian and I went luging last week at Fair Cape after a site meeting we had nearby. Good fun to be luging again. Waldo, we will most likely be luging FC Saturday afternoon if you would like to join us. Time? Should be around 12:00???? Give me a sms for more details!!!